VEREENVOUDIG JOU STYL

Hoe werk dit?

Stap 1

Sluit aan by die eksklusiewe lidmaatskap om jou styl-reis te begin, sodat jy gerieflike stilering kan ervaar!

Stap 2

Betaal ‘n maandelikse lidmaatskapsfooi van SLEGS R423 om al die lidmaatskapsvoordele te geniet, en ‘n boks vir elke seisoen te ontvang.

Stap 3

Elke 3 maande kies jy tussen die unieke boks opsies wat met groot sorg deur modekundiges saamgestel word, en ons lewer af by jou voordeur!

Wat is in die boks?

Hoë kwaliteit sakke, vir elke gebruik en geleentheid.

Luukse items soos serpe, kimono’s, hoedens en belde.

Stylvolle juwele soos oorbelle, halsnoere, armbande en ringe.

Bokse word ook opgevul met seisoenale items, soos sonbrille, haarbykomstighede, en funksionele produkte gebaseer op die nuutste modes.

Doen dadelik aansoek vir hierdie eksklusiewe lidmaatskap!